Ouderdom, menopouse, of net ’n fase?
Ouderdom is maar ’n sensitiewe sakie vir menige mense maar veral vir ons vroulike geslag. As ons jonk is wil ons ouer lyk en as ons oud...
'n Blog vir elke vrou wat weet dat oudword nie vir sissies is nie.
Of dit nou hot flashes, my kinders se liefdeslewe of my oefenprogram is, somtyds is dit nodig om te reflekteer op al die nuwe uitdagings wat oudword mag bring. Maar een ding weet ek verseker, die lewe begin regtig op 50.